Niels van Denemarke

Niels
Koning van Denemarke

Periode 110425 Junie 1134
Voorganger Erik I
Opvolger Erik II
Vrou Prinses Margaret Fredkulla van Swede
Kinders Magnus die Sterke
Ulvhild Håkansdotter
Vader Sven I
Gebore Omstreeks 1064
Oorlede 25 Junie 1134, Sleeswyk

Niels (omstreeks 106425 Junie 1134) was van sy broer Erik I se dood tot met sy eie dood op 25 Junie 1134 koning van Denemarke. Hy was vermoedelik die jongste seun van Sven I en het getrou met prinses Margaret Fredkulla van Swede, by wie hy Magnus die Sterke en later Ulvhild Håkansdotter gehad het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy